musicas.mus.br

Letras de músicas - letra de música - letra da música - letras e cifras - letras traduzidas - letra traduzida - lyrics - paroles - lyric - canciones - VREDE DEUR BLOED - MIND ASSAULT - música e letra

Utilize o abecedário abaixo para abrir as páginas de letras dos artistas

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Vrede Deur Bloed letra


Alles word deur geweld bekom
Fok dit, wanneer gaan ons andersom?
En lewe in vrede as een nasie
Die land het oorgenoeg spasie
Groen weivelde smeur ons bruin
Terwyl broers lewe in die pyn

Vrede deur bloed
Met haat in ons hart
Vrede deur bloed
Met haat in ons hart

Sal vir altyd moet vergoed
Vir die voorvaders se dade
As ons kyk deur die donker gloed
En sien n land in 'n vloed van skade

Niks word meer verniet gekry
Fok weet, kyk hoe het ons gely
Wil gryp na n toekoms van vrede
Maar hande sluit om as van die verlede
'N vlam wat ons steeds verbrand
En leiers is aan niemand se kant

Vrede deur bloed
Met haat in ons hart
Vrede deur bloed
Met haat in ons hart

In die land van die blindes
Is die een oog koning

Mind Assault - Letras

top 30 músicas

©2003 - 2024 - musicas.mus.br